Skip to content
eBook Charts
US
Veelvuldige persoonlikhede van R Wagenaar

Veelvuldige persoonlikhede van R Wagenaar

Adele Reynders

$1.99

Buy on Amazon View on Apple Books

Prefer it in print? See every format on Amazon →

Price on Apple Books. Amazon’s price may differ.

Read a lot? Try Kindle+ * · Compare subscriptions

Published
Genres
Romance

Description

Korter liefdesverhaal: Alexi Cronje onthou hulle vaagweg. Die vyf mooi seuns van die bure daar in Ermelo. Die Wagenaars. Nou bel een om die kothuisie hier op haar perseel langtermyn te huur. Volgens hom weet hy presies wie sy is! Wel, sy is maar te dankbaar om 'n huurder te kry, want met die stygende brandstofprys is haar vakansieverblyf-verhurings ietwat stil. Sy verwag natuurlik net glad nie om deur die man beïndruk te word nie. Veral omdat hy meesal maar stil en eenkant is. Totdat hy eendag van 'n werks reis af terugkeer, met 'n heel nuwe persoonlikheid! Iemand vab wie sy heektemal te veel kan hou!