Skip to content
eBook Charts
US
Elke pot kry sy deksel

Elke pot kry sy deksel

Adele Reynders

$1.99

Buy on Amazon View on Apple Books

Prefer it in print? See every format on Amazon →

Price on Apple Books. Amazon’s price may differ.

Read a lot? Try Kindle+ * · Compare subscriptions

Published
Genres
Romance

Description

Korter volledige liefdesverhaal. 'n Komiese inslag. Cindy het 'n held, Iemand wie sy in die geheim bewonder. Hy is Therence McLaughlin, die eienaar van die webwerf-onderneming vir wie sy aanlyn werk. Sy sien hom nie baie nie, maar elke keer wat sy met hom te doen kry, groei haar bewondering vir hom. Die man is volmaak. Te volmaak vir iemand soos sy. Al streef sy self vir uitnemendheid.

Miskien kom sy eendag agter dat hy ook maar net 'n held met kleivoete is. En sal dit regtig so sleg wees om hom as mens te beleef?