Skip to content
eBook Charts
US
SuperRomanza: Bundel 1

SuperRomanza: Bundel 1

Dina Botha

$12.99

Buy on Amazon View on Apple Books

Prefer it in print? See every format on Amazon →

Price on Apple Books. Amazon’s price may differ.

Read a lot? Try Kindle+ * · Compare subscriptions

Published
Genres
Romance

Description

Die lekkerlees omnibus bederf lesers met drie heerlike SuperRomanza-liefdesverhale: In Jy is onvervangbaar skryf Dina Botha oor Magriet se stryd tussen die liefde en haar afkeer in snobistiese families met hul ou geld en erfplase. Dans met my deur Cynthia Roberts neem jou op 'n romantiese bosveldavontuur. En in Frenette van Wyk se Geliefde rebel bevind jy jou saam met Malaika en haar jeugliefde op 'n plaas vol donkies. Sal almal uiteindelik liefde vind?