'n Kersboom van hout
$6.99
Buy on Amazon View on Apple BooksPrefer it in print? See every format on Amazon →
Price on Apple Books. Amazon’s price may differ.
- Published
Description
San-Marie Crafford se drie vriendinne is getroud met die mededirekteure in 'n maatskappy. Nou is die vierde direkteur, Jacques Myburgh, skielik heeltyd onder haar voete. Sy weet uit ervaring gelukkige eindes bestaan nie en stel nie belang in romanse nie.Jacques het geweet iets aan San-Marie hinder hom, maar die dag in haar werkswinkel besef hy eers hoekom. Iemand met sy agtergrond kan mos nie d**k aan trou en gelukkige eindes nie? Of kan 'n Kersboom van hout alles verander?